Om die Wêreld (Een jaar se Lesmateriaal)
+8
+7
+6
+5
+4
+3
+2

Om die Wêreld (Een jaar se Lesmateriaal)

Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Graad 2-4
R950.00
25% OFF
was R1 800.00 Save 47%
In stock
Product Details

Om die Wêreld lesreeks gaan oor 'n reisiger genaamd Willem die Waaghalsige wat om die wye wêreld reis om elke week nuwe dinge te ontdek. In sy reise leer hy dinge oor ander dele van die wêreld wat ons elke keer iets nuuts oor God leer. Hierdie reeks kan lekker aan die hand van gebed werk vir elke land en sy kinders.

Om die wêreld bestaan uit 4 kwartale van 8 lesse elk. Lesse bevat lesmateriaal, hulpmiddels, uitdeelstukke, kinderboekies asook multi-media, vir meeste lesse.

Kwartaal 1 - God is...

  • Les 1 - Inleiding Hab. 2:14
  • Les 2 - Hab.2:14b
  • Les 3 - God is
  • Les 4 - God is in beheer
  • Les 5 - God is oral en weet alles!
  • Les 6 - God is vir altyd!
  • Les 7 - God is skepper!
  • Les 8 - Pas God se skepping op!

Kwartaal 2 - Ek is ...

  • Les 9 - Ek is..ek!
  • Les 10 - Ek het waarde!
  • Les 11 - Ek is gemaak na Sy beeld!
  • Les 12 - Ek is gemaak om te kies!
  • Les 13 - Ek is gemaak om t glo!
  • Les 14 - Ek is gemaak om by Hom t leef!
  • Les 15 - Ek is gemaak om te heers!
  • Les 16 - Ek is gemaak om te leef!

Kwartaal 3 - Ek wil...

  • Les 17 - Ek wil!
  • Les 18 - Ek wil U Woord ken!
  • Les 19 - Ek wil Bid!
  • Les 20 - Ek wil vir ander bid!
  • Les 21 - Ek wil U Loof!
  • Les 22 - Ek wil vertel!
  • Les 23 - Ek wil wys God leef!
  • Les 24 - Ek wil ander eerste stel!

Kwartaal 4 - Ek wil gee...

  • Les 25 -Ek wil gee!
  • Les 26 - Ek wil gee(vervolg)
  • Les 27 - Ek wil Vrygewig wees!
  • Les 28 - Ek wil gaan!
  • Les 29 - Ek wil dissipeels maak!
  • Les 30 - Ek wil die Doop verstaan!
  • Les 31 - Ek wil ander leer!
  • Les 32 - Ek weet God is by my!
Show More
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it
Om die Wêreld (Een jaar se Lesmateriaal)
Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Graad 2-4
You May Also Like
25% OFF
Around the World (Term 1)
Around the World (Term 1)
was R850.00
Save 24%
R650.00
Around the World (Term 1)
25% OFF
Around the World (Visuals)
Around the World (Visuals)
was R550.00
Save 36%
R350.00
Around the World (Visuals)
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
KIDS Store
FREEBIES
GIFTS
RESOURCES
LESSONS
MY ACCOUNT
Contact Us
Menu
DOXA DEO KIDS
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed