Die Bybel is Beter as Goud (Kinder & Ouergids)
+3

Die Bybel is Beter as Goud (Kinder & Ouergids)

SKU CAV-BBAG-OG
R250.00
In stock
1
Product Details

Kinders sal tydens hierdie reeks, op 'n interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar as enige skatte soos goud en silwer.

Die kern waarheid vir hierdie reeks is, DIE BYBEL IS BETER AS GOUD. Daar is 9 lesse wat jy gaan gebruik om een keer 'n week 'n waarheid uit die Woord aan die kinders te leer.

Die kernvers is Ps 119:72 "Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisend stukke goud en silwer."

Hierdie Kinderboekie of Kinder & Ouergids kan gebruik word as 'n aktiwiteitsboek in die klas of huis te gegee word vir die ouers en kinders om saam deur te werk.

Die boekie word in PDF formaat verkoop en kan afgelaai word.

Save this product for later
  • Track Orders
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Menu
Close
KIDS Store
Home
Store
About
Contact us
+27798973743orders@doxadeokids.org
© 2021 Doxa Deo Kids. Photo credits: iStock
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed