Die Bybel is Beter as Goud (Lesse)
+3

Die Bybel is Beter as Goud (Lesse)

SKU CAV-BBAG-L
R250.00
In stock
1
Product Details

Kinders sal tydens hierdie reeks, op 'n interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar as enige skatte soos goud en silwer.

Die kern waarheid vir hierdie reeks is, DIE BYBEL IS BETER AS GOUD.

Daar is 9 lesse wat jy gaan gebruik om een keer 'n week 'n waarheid uit die Woord aan die kinders te leer. Die kernteksvers is Ps 119:72 "Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisend stukke goud en silwer."

  • Les 1 - Die Bybel is beter as Goud
  • Les 2 - God het my gemaak soos ek is
  • Les 3 - God het my altyd lief
  • Les 4 - Deel van God se familie
  • Les 5 - God sorg vir my
  • Les 6 - Ek kan altyd met God praat
  • Les 7 - Ek kan deel
  • Les 8 - Jesus wil vir altyd my vriend wees
  • Les 9 - Jesus wil weet hoe ek voel
Save this product for later
  • Track Orders
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Menu
Close
KIDS Store
Home
Store
About
Contact us
+27798973743orders@doxadeokids.org
© 2021 Doxa Deo Kids. Photo credits: iStock
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed