MIC Lesreeks
+25
+24
+23
+22
+21
+20
+19
+18
+17
+16
+15
+14
+13
+12
+11
+10
+9
+8
+7
+6
+5
+4
+3
+2

MIC Lesreeks

Home/Store
R950.00
25% OFF
was R1 800.00 Save 47%
MIC - Missie In Christus! Ons is geroep om agente van verandering te wees!
In stock
Product Details

Missie In Christus en is gebaseer op 2 agente wat in opleiding is om agente van verandering te wees. Hierdie reeks is meer gerig op die feit dat ons gemaak is om te heers, volgens Genesis 1:27.

Ons hoop om hierdeur ons kinders te motiveer om deur hul lewe ander kinders vir Christus te kan wen.

Die lesreeks bestaan uit 26 lesse, volkleur aktiwiteite, kernversuitdeelstukke en decor prente en kinderboekie!

Ons lewens en dus ook ons optrede moet wys dat Christus in beheer is van ons lewens. Dus is kwartaal 1 se fokus om Sy waardes te ken en te leef.
Dus is ons agente vir:
  • Les 1 - Tema Inleiding
  • Les 2 - Jesus as die gesalfde!
  • Les 3 - Agent vir selfbeheersing.
  • Les 4 - As agent sal ek gesag aanvaar.
  • Les 5 - Agent vir eerlikheid
  • les 6 - Agent vir betroubaarheid.
  • Les 7 - Agent vir onselfsugtiheid!
  • Les 8 - Agent wat aan hou!
Kwartaal 2 se fokus is om hulle toe te rus met die kennis rondom die Heilige Gees en die toerusting, of in agente taal: gadgets, wat Hy vir ons bied om staande te bly teen die aanslae van die lewe. Ons vertrou die Here dat hulle ook die Here se stem hier sal leer ken en daarop begin reageer. Hierdie kwartaal se lesse het gebedstasies by.
  • Les 9 - Gadgets Inleiding
  • Les 10 - Ken Hom!
  • Les 11 - Nou kry ons!
  • Les 12 - Ons sien!
  • Les 13 - Ek het regtig!
  • Les 14 - Ek hoor!
  • Les 15 - Ek wys!
  • Les 16 - Ek doen!
  • Les 17 - Ek kies!
  • Les 18 - Leef en dien!
Met kwartaal 3 wil ons die waarheid uitsprake van God se Woord teenoor die leuens te stel. Ons almal kry daagliks te doen met die leuens van die vyand oor wie ons is en waartoe ons instaat is. Dis die duiwel se manier om ons fokus te steel en met leuens baie keer ons kinders gevange hou.
  • Les 19 - Die waarheid wen altyd!
  • Les 20 - Ek kan!
  • Les 21 - Ek is vry!
  • Les 22 - As agent is ek tops!
  • Les 23 - Ek kies self!
  • Les 24 - Ek volg!
  • Les 25 - Ek word wie ek is!
  • Les 26 - Ek word wie ek gemaak is om te wees!
Show More
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it
MIC Lesreeks
Home/Store
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
KIDS Store
FREEBIES
GIFTS
RESOURCES
LESSONS
MY ACCOUNT
Contact Us
Menu
DOXA DEO KIDS
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed