Om die Wêreld lesreeks gaan oor 'n reisiger genaamd Willem die Waaghalsige wat om die wye wêreld reis om elke week nuwe dinge te ontdek. In sy reise leer hy dinge oor ander dele van die wêreld wat ons elke keer iets nuuts oor God leer. Hierdie reeks kan lekker aan die hand van gebed werk vir elke land en sy kinders.
Om die wêreld bestaan uit 4 kwartale van 8 lesse elk. Lesse bevat lesmateriaal, hulpmiddels, uitdeelstukke, kinderboekies asook multi-media, vir meeste lesse.
Kwartaal 1 - God is...
Kwartaal 2 - Ek is ...
Kwartaal 3 - Ek wil...
Kwartaal 4 - Ek wil gee...