Kwartaal 5:
Inleiding:
Ons groot tema vir jou 2 jaar by Glue is “The Great Adventure”. Elkeen van ons is besig om ’n fliek oor ons lewens te skryf. Jou lewe is jou adventure/fliek. Jy is die hoofkarakter in hierdie fliek. En God is die “director” van jou fliek. Hierdie jaar gaan jy ’n joernaal kry waarin jy jou fliek vir die jaar gaan neerskryf. Jy gaan skryf wat gebeur alles op jou “adventure”. (Gee vir elkeen hulle joernaal vir “The Great Adventure”)
Les 1: Ek is God se kind.
Les 2: Ek is anders in hoe ek met God “connect”.
Les 3: Ek is anders in hoe ek met mense ‘connect’
Les 4: Ek is mooi Deel 1 (Meisies)
Les 5: Ek is sterk Deel 1 (Seuns)
Les 6: Ek is mooi Deel 2 (Meisies)
Les 7: Ek is sterk Deel 2 (Seuns)
Les 8: Ek is GREAT