Kwartaal 6:
Ons gaan kyk na wat ‘n Hero is, Jesus as ons prototipe en dan gaan ons kyk na Bybel “heroes” en kyk wat ons uit hulle lewens kan leer i.t.v. identiteit. Die idee is om by elke Hero soos ‘n profile op power point te hê, wat by elke les die Hero voorstel.
Les 1: The Ultimate Hero – Jesus
Les 2: Jy as Hero
Les 3: Paulus – My nuwe identiteit.
Les 4: Dawid – My identiteit as ek verkeerde keuses maak.
Les 5: Gideon – My identiteit wanneer ek bang is.
Les 6: Noag – My identiteit in groepsdruk
Les 7: Job – My identiteit in krises tye.
Les 8: Maria – My identiteit wanneer God groot dinge in my lewe doen