Kwartaal 7:
Doel:
Net soos wat movies verskillende genres het bv. Comedy, drama, action, ens, het ons lewens ook verskillende fases, situasies en omstandighede waardeur ons moet gaan. Hierdie kwartaal se fokus is dan om te kykna wat is die waarheid van hierdie situasies of onderwerpe waarmee ons kinders gekonfronteer word, wat God daar oor sêen waar Hy in hierdie situasies is. Hierdie kwartaal is die idée baie meer dat die kinders self die ontdekking maak van wat die waarheidis eerder as “teaching”, sodat hulle wanneer in hierdie situasies kom, hulle self besluite kan neem, gebaseer op die oortuigings van wat hulle ontdek het om die waarheid te wees. Probeerdus om hierdie kwartaal baie meer bespreking te fasiliteer en jou kinders te begelei na die waarheid.
Les 1: Wat ons glo
Les 2: SOAP (S –Scripture, O –Observation, A –Absolute, P –Practical application.)
Les 3: Evolution vs Creation
Les 4: Rook, drank en groepsdruk
Les 5: God se plan met gesinne
Les 6: Geweld
Les 7: The question of magic and movies
Les 8: Musiek