GOD SE DROOM VIR MY!
Hierdie kwartaal praat ons bietjie oor God se droom vir my lewe, my drome en of en hoe hulle ooreenstem. Ons gaan ook kyk na wat ons kan doen om by ons drome uit te kom.
Les 1 - God se nommer 1 droom vir my
Les 2 – Hoe weet ek wat is Sy droom vir my?
Les 3 – Luister na Sy stem
Les 4 – Wat is my droom?
Les 5 – Wat kan ek doen om by my droom uit te kom?
Les 6 – Hoe droom ek waar ek nou is.
Les 7 – Is mense deel van God se droom vir my?
Les 8 – “Gameshow”