Die Wonderlike Wedloop is 'n lesreeks gebasseer op atletiek. Dit vergelyk ons lewenswedloop met die van 'n atleet. Ons kyk na hoe 'n atleet moet fiks raak deur sy afrigter te ken en na hom te luister en vergelyk dit met die rol van God in ons eie lewens. Ons kyk na hoe ons die vlam van God se liefde in ons harte moet brand en hoe ons dit weer met ander moet deel. Net soos atlete moet ons ook ons beste gee en eint uit hardloop.
Hierdie reeks bestaan uit die 4de kwartaal van 8 lesse, elke les bevat les materiaal, hulpmiddels en uitdeelstukke. Sluit ook hersiening-kaartjies in vir die bordspel, maar sluit die bordspel uit!
Kwartaal 4 - Glo dit! Leef dit!