X-Faktor is lesse wat gemik is daarop om die "X" faktor te ontdek wat 'n Christen se lewenstyl anders maak as ander mense. Al vier kwartale is gemik daarop om verskeie elemente van Christenskap te ontdek.
Die Jaar tema is gebasseer op 'n laboratorium waar ons eksperimente doen om sekere goed te ontdek. Die tema ontwerp sluit die volgende in:
Kwartaal een se tema is "X-ini plan" waar ons leer dat ons van die begin af deel van God se plan was. Jy is nie 'n ongeluk nie, jy is deur God beplan om 'n verskil in hierdie wêreld te maak.
Kwartaal twee se tema "X-agter na" praat ons oor hoe Jesus ons voorbeeld was wat ons kan navolg.
Kwartaal drie se tema "X-ini boek!" fokus op die belangrikheid van die Woord van God in ons lewens.
Kwartaal vier se tema "X-ani brand" praat van hoe ons as kinders van God met passie die lewe moet aanpas.