Die Geheim is uit! - Voorskool
+12
+11
+10
+9
+8
+7
+6
+5
+4
+3
+2

Die Geheim is uit! - Voorskool

Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Voorskool
R650.00
In stock
Product Details

Nota: Skakels na die videos sal per E-pos gestuur word.

Reeks Oorsig
Hierdie reeks is beskikbaar vir alle ouderdomsgroepe - hierdie een is spesifiek vir voorskoolse kinders.
Kerngedagte: Alles in die Bybel wys na Jesus.
Hoof Skrifgedeeltes: Romeine16:25&26 – Die mense het voorheen nooit geweet van die boodskap oor Christus nie, maar nou het God vir almal die boodskap oor Christus laat verstaan.
(ABA) Reeks doel en uitkoms: Die kinders sal ontdek dat al God se beloftes het deur Jesus in vervulling gekom en Jesus wys vir ons hoe ons moet lewe. Jesus het reeds alles vir ons gedoen, die enigste ding wat ons moet doen, is om die lewe te kies. Hulle sal sien hoe Jesus op elke bladsy van die Bybel gesien kan word, selfs in die Ou Testamentiese verhale wat ons doen soos: Adam & Eva, Abraham, Josef, en Moses. Hier sien ons dat God goeie planne vir ons lewens het en ons moet Sy wil vir ons lewens kies en op Hom vertrou.
Die Reeks bevat:
1. Weke se lesse:
a. Verskaf in “PDF”
b. Fokus ouderdomsgroepe: Voorskool, Grade1-4 & Grade 5–7
c. Les hulpmiddels
2. Familie Strategie:
a. `n Yskas magneet met reeks tema
b. Weeklikse Tema kaartjie wat versamel kan word en dan ‘n Bybelse Tydslyn voorstel.
c. Kwartaal Oorsig met ouerbrief. Dagstukkies boeke(Joernale) vir elke ouderdomsgroepe. Weeksdag Potgooi vir die hele gesin wat praat met die stukkie van die dag in die joernaal vir graad 1 tot graad 7 word dit
f. Bybel storietyd vir ons voorskoolse maatjies elke weeksdag.
g. Een lesvideo op YouTube per week, wat ook by kleingroepe gebruik kan word. Skakels vir aanlyn videos in ‘n dokument verskaf.
4. Avontuur pak wat uit die volgende bestaan kan addisioneel aangekoop word.
  • ‘n Joernaal vir elke ouderdomsgroep.
  • ‘n Avontuursak in verskeie kleure
  • 'n Magneet raam en skat kaartjie
Show More
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it
Die Geheim is uit! - Voorskool
Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Voorskool
You May Also Like
Die Geheim is uit! - Amper Tiener
Die Geheim is uit! - Amper Tiener
R550.00
Die Geheim is uit! - Amper Tiener
Die Geheim is uit! - Avontuur Pak
Die Geheim is uit! - Avontuur Pak
R65.00
Die Geheim is uit! - Avontuur Pak
Die Geheim is uit! - Volledige Pakket
Die Geheim is uit! - Volledige Pakket
R1 500.00
Die Geheim is uit! - Volledige Pakket
Die Geheim is uit! - Skatkaart Pak
Die Geheim is uit! - Skatkaart Pak
R60.00
Die Geheim is uit! - Skatkaart Pak
Die Geheim is uit! - Grade
Die Geheim is uit! - Grade
R650.00
Die Geheim is uit! - Grade
The Secret is out! - Pre-School
The Secret is out! - Pre-School
R650.00
The Secret is out! - Pre-School
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
KIDS Store
FREEBIES
GIFTS
RESOURCES
LESSONS
MY ACCOUNT
Contact Us
Menu
DOXA DEO KIDS
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed