X-Faktor
+22
+21
+20
+19
+18
+17
+16
+15
+14
+13
+12
+11
+10
+9
+8
+7
+6
+5
+4
+3
+2

X-Faktor

Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Graad 2-4
R425.00
Free
was R950.00 Save 55%
Die "X-Faktor" wat ons ander maak is Christus en ons kinders het nodig om dit te weet!
In stock
Product Details

X-Faktor is lesse wat gemik is daarop om die "X" faktor te ontdek wat 'n Christen se lewenstyl anders maak as ander mense. Al vier kwartale is gemik daarop om verskeie elemente van Christenskap te ontdek.

Die Jaar tema is gebasseer op 'n laboratorium waar ons eksperimente doen om sekere goed te ontdek. Die tema ontwerp sluit die volgende in:

  1. 'n Periodieke Tabel wat op die ontdekkingsreis fokus.
  2. Aanmoedigings atome wat op verskeie kleure uitgedruk kan word en uitgedeel kan word vir verskeie dissiplines soos op betyds te wees, jou Bybel te bring of selfs om betyds te wees.
  3. Elke kwartaal bestaan uit 8 lesse.
  4. Elke les sluit die volgende in:
    1. 'n Drama stukkie in wat na verwys word as die inleidings video. Daar is egter nie 'n video nie, maar die drama is geskryf soday jy jou eie initiatief kan neem om dalk jou eie video voor die tyd op te neem.
    2. 'n Kernvers uitdeel stuk.
    3. Aktiwiteite
    4. Eksperiment bladsye.

Kwartaal een se tema is "X-ini plan" waar ons leer dat ons van die begin af deel van God se plan was. Jy is nie 'n ongeluk nie, jy is deur God beplan om 'n verskil in hierdie wêreld te maak.

  • Kwartaalvers: 2 Petrus 1:3 "Sy goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om om te lewe en Hom te dien."
  • Inleidingsles en les 1 - Is inleidend tot die tema.
  • Les 2 - Niks kan God se plan keer nie.
  • Les 3 - God se plan = liefde
  • Les 4 - So is Jesus
  • Les 5 - So is ek!
  • Les 6 - Ek kan goeie keuses maak!
  • Les 7 - In ruil vir die beste!
  • Les 8 - Dis reeds gedoen!

Kwartaal twee se tema "X-agter na" praat ons oor hoe Jesus ons voorbeeld was wat ons kan navolg.

  • Les 9 - Ek is agterna!
  • Les 10 - Ek kan vergewe!
  • Les 11 - Ek is nederig!
  • Les 12 - Ek is vergewe!
  • Les 13 - Ek is tevrede!
  • Les 14 - Ek kan dien!
  • Les 15 - Ek kan Bid!
  • Les 16 - Ek is gehoorsaam!

Kwartaal drie se tema "X-ini boek!" fokus op die belangrikheid van die Woord van God in ons lewens.

  • Les 17 - Die Bybel my groot skat.
  • Les 18 - Die Bybel wys my wie God is.
  • Les 19 - Die Bybel wys my God se droom.
  • Les 20 - Die Bybel wys my Jesus.
  • Les 21 - Die Bybel wys my wie ek is.
  • Les 22 - Die Bybel wys my die lewe.
  • Les 23 - Die Bybel help my met keuses.
  • Les 24 - Die Bybel wys my God se beloftes.

Kwartaal vier se tema "X-ani brand" praat van hoe ons as kinders van God met passie die lewe moet aanpas.

  • Les 25 - Die Bybel gee lig
  • Les 26 - God se Woord is in my
  • Les 27 - God se Woord is in my
  • Les 28 - Die Heilige Gees help my
  • Les 29 - Die Heilige Gees gee my raad
  • Les 30 - Die Heilige Gees gee my krag
  • Les 31 - Die Heilige Gees herinner my
  • Les 32 - Jesus is die Lig vir die wêreld
Show More
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it
X-Faktor
Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Graad 2-4
You May Also Like
25% OFF
Lekkergoedland vir Grade
Lekkergoedland vir Grade
was R1 800.00
Save 47%
R950.00
Lekkergoedland vir Grade
Proe en sien dat die Here goed is! 'n Lesreeks soos geen ander!
Die Geheim is uit! - Grade
Die Geheim is uit! - Grade
R650.00
Die Geheim is uit! - Grade
Pre-order
Die Geheim is Uit - Grade Joernaal
Die Geheim is Uit - Grade Joernaal
R36.00
Die Geheim is Uit - Grade Joernaal
The Secret is out! - Backpacks
The Secret is out! - Backpacks
R85.00
The Secret is out! - Backpacks
Donate to this Ministry
Donate to this Ministry
R100.00
Donate to this Ministry
Gift for Impact
Gift for Impact
R50.00
Gift for Impact
25% OFF
MIC Lesreeks
MIC Lesreeks
was R1 800.00
Save 47%
R950.00
MIC Lesreeks
MIC - Missie In Christus! Ons is geroep om agente van verandering te wees!
STAFF PURCHASE ONLY
KSG Grades Activity Book and Journal Term 2
KSG Grades Activity Book and Journal Term 2
was R150.00
Save 20%
R120.00
KSG Grades Activity Book and Journal Term 2
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
KIDS Store
FREEBIES
GIFTS
RESOURCES
LESSONS
MY ACCOUNT
Contact Us
Menu
DOXA DEO KIDS
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed