Nota: Skakels na die videos sal per E-pos gestuur word.
Reeks Oorsig
Alle ouderdomsgroepe
Kerngedagte: Alles in die Bybel wys na Jesus
Hoof Skrifgedeeltes: Romeine16:25& 26–Die mense het voorheen nooitgeweet van dieboodskap oor Christus nie,maar nou het God vir almal die boodskap oor Christus laat verstaan.
(ABA) Reeks doel en uitkoms: Die kinders sal ontdek dat al God se beloftes het deur Jesus in vervulling gekom en Jesus wys vir ons hoe ons moet lewe. Jesus het reeds alles vir ons gedoen, die enigste ding wat ons moet doen, is om die lewe te kies. Hulle sal sien hoe Jesus op elke bladsy van die Bybel gesien kan word, selfs in die Ou Testamentiese verhale wat ons doen soos: Adam & Eva, Abraham, Josef, en Moses. Hier sien ons dat God goeie planne vir ons lewens heten ons moet Sy wil vir ons lewens kies en op Hom vertrou.
Die Reeks bevat:
1. Wekeselesse:
a. Verskafin “PDF”
b. Fokus ouderdomsgroepe: Voorskool, Grade1-4 & Grade 5–7
c. Les hulpmiddelsd.
2. Familie Strategie:
a. `n Yskas magneet met reeks tema
b. Weeklikse Tema kaartjie wat versamel kan word en dan ‘n Bybelse Tydslyn voorstel.
c. Kwartaal Oorsig met ouerbriefd. Dagstukkies boeke(Joernale) vir elke ouderdomsgroepe. Weeksdag Potgooi vir die hele gesin wat praat met die stukkie van die dag in die joernaal vir graad 1 tot graad 7 word dit
f. Weekdag Bybel storietyd vir ons voorskoolse maatjies.
g.Les video op YouTube per week, wat ook by kleingroepe gebruik kan word.h. Skakels vir aanlyn video’s in ‘n dokument verskaf.
4. Avontuur pak wat uit die volgende bestaan kan addisioneel aangekoop word.