Kwartaal 8:
Doel:
Hierdie is die laaste kwartaal van ons 2 jaar kurrikulum, daarom fokus ons hom op ‘hoe lyk ‘n City Changer’. Ons werk van die raamwerk van ons mandaat se knowing God, loving people en impacting my world. Om dit wat ons in hierdie 2 jaar geleer het vas te maak sodat ons kinders kan uitgaan en ‘n verskil maak in hulle leefwêreld. Dit is dan waar die naam ‘Deep Impact’ ook inkom. Mag ons kinders ‘n diep impak in die wêreld en mense om hulle maak, sodat ons stad ‘n plek sal word waar God regeer.
Les 1: Inleiding - Impak!
Les 2: Knowing God 1 - Religion vs Relationship
Les 3: Knowing God 2 - Bly by jou woord. (Integriteit)
Les 4: Loving People 1 - Onvoorwaardelike liefde
Les 5: Loving People 2 - Hoe lyk diensbaarheid?
Les 6: Impacting my world 1 - Go MAD (Make a difference)
Les 7: Impacting my world 2 - Wat van ander lande?
Les 8: Uitreik Sondag