KWARTAAL 3
Hoe word ek toegerus vir my “journey”?
Ons wapenrusting wys ons identiteit in Christus, en ons moet vas staan in hierdie wapenrusting, ons moet vas staan in wie ons in Christus is.
Les 1 - Wapenrusting (1)
Les 2 - Wapenrusting (2)
Les 3 - Die Heilige Gees
Les 4 - Gawes in Aksie (1) - Wat is die gawes?
Les 5 - Gawes in Aksie (2) - Behandel elke gawe individueel.
Les 6 - Gawes in Aksie (3) - Behandel Heilige Gees gawes
Les 7 - Behandel bedienings gawes
Les 8 - 3 Colours of ministry- Hoe leef ek my gawes uit.