Proe en Sien Lesse
+3

Proe en Sien Lesse

SKU 00024
R1 600.00
Proe en Sien dat God goed is! En doen dit deur lekkergoed te gebruik, waaroor kinders versot is.
In stock
1
Product Details

Proe en Sien lesse is die werk van ‘n dinamiese span. Dit is deel van die ‘Candyland’ program, maar spesifiek ontwikkel vir graad 6-7 leerlinge en hul unieke ontwikkelingsfases.

Ons het ‘n prettige manier God se karaktereienskappe aan die kinders voor gestel. En watter beter manier om ons Ongelooflike God aan kinders voor te stel as deur iets wat hulle geniet. Lekkergoed!

Hierdie lesreeks bestaan uit:

  1. Nege lesse
  2. Aktiwiteite
  3. Gebeds aktiwiteite
  4. Hartdeel aktiwiteite
  5. Tuisblaaie vir gesinsbesprekings.
  6. Een video per les met 'n getuienis wat relevant is tot die les.

Die verskeie les tema's is:

  • Inleidingsles - Proe en sien dat God goed is.
  • Les 1 - Proe Sy goedheid!
  • Les 2 - Proe wat werklik is!
  • Les 3 - Proe Sy liefde!
  • Les 4 - Ek proe Sy wysheid!
  • Les 5 - Ek proe Sy deernis!
  • Les 6 - Ek proe Sy genade!
  • Les 7 - Ek proe Sy geduld!
  • Les 8 - Ek proe SY getrouheid!
  • Les 9 - Hersieningsles
Save this product for later
  • Track Orders
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Menu
Close
KIDS Store
Home
Store
About
Contact us
+27798973743orders@doxadeokids.org
© 2021 Doxa Deo Kids. Photo credits: iStock
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed