Die Bybel is Beter as Goud (Hulpmiddels)
+2

Die Bybel is Beter as Goud (Hulpmiddels)

Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Voorskool
R0.00
Free
was R350.00 Save 100%
In stock
Product Details

Kinders sal tydens hierdie reeks, op 'n interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar as enige skatte soos goud en silwer.

Die kern waarheid vir hierdie reeks is, DIE BYBEL IS BETER AS GOUD.

Daar is 9 lesse wat jy gaan gebruik om een keer 'n week 'n waarheid uit die Woord aan die kinders te leer. Die kernteksvers is Ps 119:72 "Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisend stukke goud en silwer."

Hierdie is die les-hulpmiddels vir hierdie reeks en bestaan uit 'n Skatkaart wat dien as 'n Kwartaal oorsig waarop 'n les-prentjie elke week bygevoeg word. Daar is ook 'n skatkaart vir elke week met die kernvers/gedagte daarop aangebring. Die Hulpmiddels word voorsien in 'n hoë kwaliteit PDF en PNG formaat wat afgelaai kan word.

Show More
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it
Die Bybel is Beter as Goud (Hulpmiddels)
Home/Store/Teaching Resources/Lesson Materials/Afrikaans Lessons/Voorskool
You May Also Like
25% OFF
Die Bybel is Beter as Goud (Volledig)
Die Bybel is Beter as Goud (Volledig)
was R650.00
Save 31%
R450.00
Die Bybel is Beter as Goud (Volledig)
Free
Die Bybel is Beter as Goud (Lesse)
Die Bybel is Beter as Goud (Lesse)
was R350.00
Save 57%
R150.00
Die Bybel is Beter as Goud (Lesse)
25% OFF
Die Bybel is Beter as Goud (Ouergids)
Die Bybel is Beter as Goud (Ouergids)
was R120.00
Save 29%
R85.00
Die Bybel is Beter as Goud (Ouergids)
25% OFF
The Bible is Better than Gold (Complete)
The Bible is Better than Gold (Complete)
was R650.00
Save 31%
R450.00
The Bible is Better than Gold (Complete)
Free
The Bible is Better than Gold (Visuals)
The Bible is Better than Gold (Visuals)
was R350.00
Save 100%
R0.00
The Bible is Better than Gold (Visuals)
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
KIDS Store
FREEBIES
GIFTS
RESOURCES
LESSONS
MY ACCOUNT
Contact Us
Menu
DOXA DEO KIDS
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed