+3

Bybelavonture (Volledig)

CAV-BA
R0.00
In stock
1
Product Details

Neem jou voorskoolse outjies op 'n onvergeetelike reis deur die Bybel. Sien hoe hulle weekliks nuwe skatte ontdek en nuwe kentekens bymekaar maak. Hierdie pakket het alles van 8 lesse, 'n Inleidings les, 'n bordspel en ja selfs eg Afrikaanse liedjies.

Jy sal sien hoe jou kinders hul ouers kerk toe sleep, om seker te maak dat hulle nie een van hierdie onvergeetlike lesse misloop nie!

Bybelavonture is a lesreeks wat uit 8 lesse bestaan en help kinders om God te leer ken as 'n persoonlike, intieme God wat naby aan hulle is en wat altyd daar is om mee te gesels.

Die kwartaal vers is "Die Bybel is die waarheid en help my reg lewe. Ps. 119:116

Die volledige reeks sluit 9 lesse, hulpmiddels, emosie gesiggies, liedjies en bordspel in.

  • Inleidingles
  • Les 1 - God is by my
  • Les 2 - God bly in my
  • Les 3 - Ek kan bid
  • Les 4 - Jesus is lief vir my
  • Les 5 - Ek is lief vir Jesus
  • Les 6 - Ek luister na Jesus
  • Les 7 - Ek loof Jesus
  • Les 8 - Ek vertel
Save this product for later
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in: ZAR
KIDS Store
LESSONS
MINISTRY RESOURCES
CLOTHING
BAGS
FREEBIES
Menu
DOXA DEO KIDS
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed