Wonderlike Wedloop - Een Jaar se lesse
+3

Wonderlike Wedloop - Een Jaar se lesse

CAG-WW
R950.00
In stock
1
Product Details

Die Wonderlike Wedloop is 'n lesreeks gebasseer op atletiek. Dit vergelyk ons lewenswedloop met die van 'n atleet. Ons kyk na hoe 'n atleet moet fiks raak deur sy afrigter te ken en na hom te luister en vergelyk dit met die rol van God in ons eie lewens. Ons kyk na hoe ons die vlam van God se liefde in ons harte moet brand en hoe ons dit weer met ander moet deel. Net soos atlete moet ons ook ons beste gee en eint uit hardloop.

Hierdie reeks bestaan uit 4 kwartale van 8 lesse elk. Elke les bevat les materiaal, hulpmiddels en uitdeelstukke.

Kwartaal 1 - Word Fiks

  • Inleidingsles
  • Les 1 - Oefen Reg! Glo Reg!
  • Les 2 - Ken jou afrigter! Ken vir Jesus!
  • Les 3 - Erken Sy stem! Hoor die Heilige Gees!
  • Les 4 - Ontwikkel jou potensiaal! Jy kan!
  • Les 5 - Neem jou Vitamienes! Woord krag!
  • Les 6 - Asemhalings oefeninge! Bid sonder ophou!
  • Les 7 - Rek en strek oefeninge! Loof sonder ophou!
  • Les 8 - Hoekom rek-en-strek oefeninge?

Kwartaal 2 - Vat die vlam deel die droom!

  • Les 9 - Vat die vlam, deel die droom!
  • Les 10 - God, die beste pappa!
  • Les 11 - Jesus wys wie God is!
  • Les 12 - Vat die liefde en deel dit uit!
  • Les 13 - Vat die liefde en deel dit uit(2)
  • Les 14 - Wees 'n voorbeeld!
  • Les 15 - In alles wat ek doen of se!
  • Les 16- Die groot optog!

Kwartaal 3 - Gee jou beste!

  • Les 17 - Gee jou beste!
  • Les 18 - Dink reg, verwag die beste!
  • Les 19 - Gooi elke las af!
  • Les 20 - Onthou jou sonskerm!
  • Les 21 - Goed en sleg!
  • Les 22 - Reëls hou my veilig!
  • Les 23 - Hou jou fokus!
  • Les 24 - Tree vir tree tot die einde!

Kwartaal 4 - Glo dit! Leef dit!

  • Les 25 - Om te glo!
  • Les 26 - Geloof hoor en doen!
  • Les 27 - Geloof sê Ja!
  • Les 28 - Geloof sê Nee!
  • Les 29 - Geloof maak dapper!
  • Les 30 - Geloof gee om!
  • Les 31 - Geloof leef liefde!
  • Les 32 - Geloof volhard!
Save this product for later
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in: ZAR
KIDS Store
Home
Store
About
Contact Us
Search
Cart
Menu
© 2021 Doxa Deo Kids. Photo credits: iStock
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed