Wonderlike Wedloop (Kwartaal 1)
+3

Wonderlike Wedloop (Kwartaal 1)

CAG-WW-K1
R337.50
In stock
1
Product Details

Die Wonderlike Wedloop is 'n lesreeks gebasseer op atletiek. Dit vergelyk ons lewenswedloop met die van 'n atleet. Ons kyk na hoe 'n atleet moet fiks raak deur sy afrigter te ken en na hom te luister en vergelyk dit met die rol van God in ons eie lewens. Ons kyk na hoe ons die vlam van God se liefde in ons harte moet brand en hoe ons dit weer met ander moet deel. Net soos atlete moet ons ook ons beste gee en eint uit hardloop.

Hierdie reeks bestaan uit die 1ste kwartaal van 8 lesse, elke les bevat les materiaal, hulpmiddels en uitdeelstukke. Sluit ook hersiening-kaartjies in vir die bordspel, maar sluit die bordspel uit!!

Kwartaal 1 - Word Fiks

  • Inleidingsles
  • Les 1 - Oefen Reg! Glo Reg!
  • Les 2 - Ken jou afrigter! Ken vir Jesus!
  • Les 3 - Erken Sy stem! Hoor die Heilige Gees!
  • Les 4 - Ontwikkel jou potensiaal! Jy kan!
  • Les 5 - Neem jou Vitamienes! Woord krag!
  • Les 6 - Asemhalings oefeninge! Bid sonder ophou!
  • Les 7 - Rek en strek oefeninge! Loof sonder ophou!
  • Les 8 - Hoekom rek-en-strek oefeninge?
Save this product for later
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in: ZAR
KIDS Store
Home
Store
About
Contact Us
Search
Cart
Menu
© 2021 Doxa Deo Kids. Photo credits: iStock
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed